Quark

Der Beste
19 Juli 2004
111.989
9.876
170
Best, Nederland. Ora: Belgica
Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir gansbaai lekker?

Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie
Wie maak vir gansbaai lekker?

So ry die trein, so ry die trein!
Die Kimberley se trein!
So ry die trein, so ry die trein!
Die Kimberley se trein!

Hoor daar hoe stoom hy
stoom hy, stoom hy!
Hoor daar hoe stoom hy
die Kimberley se trein.

So ry die trein, so ry die trein!
Die Kimberley se trein!
So ry die trein, so ry die trein!
Die Kimberley se trein!

Maar...

Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie?
Wie maak vir gansbaai lekker?

Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak vir gansbaai lekker?
Wie maak ja wie, wie maak ja wie
Wie maak vir gansbaai lekker?
 

Quark

Der Beste
19 Juli 2004
111.989
9.876
170
Best, Nederland. Ora: Belgica
Môre Oompie, môre Tannie
Waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal,
daar onder by die dam.

Ja oompie, ja, môre gaan ons trou!
Ja oompie, ja, môre gaan ons trou!
 
Zuletzt bearbeitet:

Quark

Der Beste
19 Juli 2004
111.989
9.876
170
Best, Nederland. Ora: Belgica
Kan 'n man dan nie,
kan 'n man dan nie
kan 'n man dan nie
kan 'n man dan nie
meer grote vissen vang nie?
Kan, kan 'n man dan nie
meer grote vissen vang nie?
Kan, kan 'n man dan nie
Kan, kan 'n man dan nie.